Ellen Louw
Tuis
Gallery
Gallery 2
Projekte
Beskikbaar
Kontak
Meer oor Ellen
Skilder van "Ver....."
A Gift to someone special "Ver......"
Skilder van Sane
Sane - pragtige meisie!
Skilder van "Eendag sal ek dit regkry..."
Tekening: Kan nie wag om te begin nie
Al 'n begin.....
Aangetrek....wel amper
Onderlaag klaar.....nou vir die fyner detail
Dim 60 x 90 Olie Not for sale
Skilder van "luilekker
"....
Langs die woud......
op die oop stuk gras......
rustig en alleen....
net ek en my verbeelding
Bubbles en sonskyn
Skilder van Eina! - Beskikbaar - R1500
Skilder van Eina
Wit geskrik!
Kort nog fiets en hare nog nie reg
Amper - sy lyk darem te kwaai!
Eina! - R1500 (Dim 60 x 70 )
Skilder van Harmonie
Harmonie...
Darem al aangetrek
Arms en been, maar cello nog geen snare
Nou nog net vir die snare..... O ja en die neus
Harmonie R2000 Dim 60 x 70 cm
Skilder van Happy
I am happy....
Ek kan darem al sien en glimlag....
"Still Smiling....."
Sjoe dit vat lank om al my vlegseltjies te maak! Sal hopelik more klaar wees
Introducing - Happy!
Skilder van
Tula tu tula baba
Die tekening
Duim in die mond!
Waar's my hare?
Amper klaar - kan nog nie hoor nie
Lekker droom......
Skilder van Adrie
Ons bou sandkastele
Lekker vet lyfie
Polka dots!
Amper daar
Adri.
Skilder van Milene
Spokie op die strand
Spokie het darem al bene! (Al is die een te lig)
Nou nog net hare en swembroek (Beslis 'n rooie!)
Toe nie rooi - dink dit sou te veel wees vir ligte skildery. We are getting there!
Milene! - R1500 Dim (80x 100 cm)
Skilder van Sipho
Seuntjie 1
Seuntjie 2
Seuntjie 3
Amper klaar
Klaar!
Skilder van Silvia
Die tekening
Een oog
Vorder, maar kleur verkeerd en mond 'n probleem
Lyk al soos sy!
Kort rooi! Hand nog nie reg
Silvia! - R2000 (Dim 60 x 70cm)